[Luister] BEE-kodes: Sakeliga teen rasgebaseerde inmenging by die regsberoep
Piet le Roux gesels oor die voorgestelde BEE-kode vir die regspraktyk, naamlik vir prokureurs en advokate. Sakeliga verwerp hierdie kode.
Lichtenburg onder bestuur van “gangsterism”, maar regering neem nie oor
“This place is managed by gangsterism” – so het ‘n direkteur generaal van ‘n nasionale departement vanoggend die Ditsobotla Munisipaliteit beskryf. Nieteenstaande hierdie erkenning sleep die regering op nasionale en provinsiale vlak steeds voete om beheer te neem en kritieke dienslewering te herstel. Die vergadering het gespruit uit eise van Sakeliga verlede week aan President […]
Sakeliga sal konstitusionele plig opneem en keer dat Onteieningswetsontwerp in werking tree
Sakeliga sal aanhou om ons konstitusionele plig op te neem en verseker dat die Onteieningswetsontwerp nie in werking tree nie. Soos in die geval van die gepoogde grondwetwysiging verlede jaar om konfiskering van eiendom toe te laat, sal Sakeliga alle nodige druk uitoefen en litigasie onderneem om te verseker dat die Onteieningswetsontwerp, wat hierdie week […]
Regering vergader Vrydag met Sakeliga oor Lichtenburg-krisis
Die staatsprokureur en regeringslui vergader op Vrydag 30 September oor die krisis in Lichtenburg en die groter Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Die vergadering spruit uit eise wat Sakeliga op 23 September gestel het, vir die dringende regstel van die Noordwes provinsie se chaotiese en irrasionele intervensie in die ineengeplofte Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Ondernemings en inwoners van […]
Sakeliga vorder met minagtingsaak ná weke se ontduiking deur Mogalakwena munisipale bestuur
Sakeliga kon uiteindelik ‘n hofaansoek op die waarnemende munisipale bestuurder van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, mnr. Hendrick Ngoepe, beteken. Hy het vir weke lank die betekening van Sakeliga se hofaansoek*, om hom van minagting van die hof skuldig te bevind, ontduik. In besonder is hy nooit op kantoor nie, en vermeld sy personeel […]
Kragonderbrekings buiten beurtkrag? Besighede en boere wat direk by Eskom krag koop met strafkrag getref
Te midde van die beurtkragkrisis wat tans in Suid-Afrika woed, word duisende boere en ondernemings regoor die land wat hul krag direk by Eskom aankoop nou ook met strafkrag getref. Sakeliga se regsuksesse teen Eskom, om betalende eindgebruikers teen onderbrekings te beskerm, is wyd bekend, spesifiek in die Resilient-saak. Eskom se optrede in hierdie verband is […]
Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap
Lede van Sakeliga en belangstellendes word uitgenooi na ‘n internasionale sakeontbyt* met gasspreker Mark Reijneker, hoof van die Netherlands Foreign Investment Agency (NFIA) in Suid-Afrika. Die NFIA staan uitgesoekte maatskappye by om hul aktiwiteite en teenwoordigheid in Nederland te vestig en uit te brei. Tydens die ontbyt op 21 September 2022 sal deelnemers ‘n kort […]
Nuwe betredingwetsontwerp skryf eienaars uit regsraamwerk
Sakeliga waarsku dat die Wetsontwerp oor Onwettige Betreding van Persele eienaars uitskryf uit die regsraamwerk waarmee persele teen onwettige besetters beskerm moet word. Ofskoon die statutêre misdaad van onwettige betreding in stand gehou word, maak die wetsontwerp dit vir eienaars, wat nie terselfdertyd hul persele okkupeer nie, byna onmoontlik om teen betreding en onwettige besetting […]
[LUISTER] Wetsontwerp op onteiening – wat volg volgende?
Martin van Staden (regsgenoot by Sakeliga) gesels op die Beleidsradar-insetsel (Pretoria FM) oor die wetsontwerp op onteiening. Hy gee sy mening oor die wetsontwerp in die lig van die voorgestelde grondwetwysiging wat nie geslaag het nie. Van Staden benadruk die belang van sterk eiendomsreg en wys op die kortsigtigheid van ’n aanslag op eiendomsreg. Daar […]
[LUISTER] Kan die Mededingingskommissie armoede oplos?
Sakeliga glo op die ou einde is sterk en florerende sakegemeenskappe die beste manier om armoede en soortgelyke probleme op te los.