Eiendomspraktisyns gedwing om BEE te doen, of te sluit

Op 13 Maart 2024 het Suid-Afrika se eiendomsreguleerder aangekondig dat “eiendomspraktisyns” BEE moet doen, of sluit.


Sakeliga versoek industrie-ondersteuning om dit te stop.

Wat het gebeur?

Op 13 Maart 2024 het die Eiendomspraktisyns Reguleringsowerheid (PPRA) aangekondig dat BEE nou ‘n voorvereiste is om besigheid te doen. “Eiendomspraktisyns” met minder as 40 punte op ‘n BEE-telkaart se Getrouheidsfondssertifikaat sal weerhou word, wat dit vir hulle onwettig sal maak om sake te doen.

Jou vryheid om eiendomsbesigheid te doen is op ernstige risiko.

Jou vryheid om eiendomsbesigheid te doen is op ernstige risiko.

Hierdie video: 1 min. Volle video: 5 min.

Die Probleem

Die PPRA pleeg ‘n groot en onregmatige magsoorskryding. 

Wie word Geraak?

Hierdie eerste afdwingingsfase is skynbaar veral teen maatskappye gerig. Daar is tans sprake van ‘n mate van toeskietlikheid vir natuurlike persone of eenmansake benede bepaalde omsetdrempels, maar ons waarsku dat sulke uitsonderings arbitrêr, onbetroubaar vir regsdoeleindes, en ongetwyfeld tydelik is.

Die Oplossing

Om ‘n florerende industrie te herstel, moet ons:

Ondersteun die missie vir vrye handel in eiendom:

Bly op datum met ons aksie teen onregmatige BEE-vereistes in die eiendomsindustrie

Teken in op ons nuusbrief om die jongste opdaterings oor die derde golf van BEE te ontvang.

Deel Inligting

Het jy inligting wat ons kan help? Ons kan dit vertroulik hou.

Word deel van die Sakeliga Binnekring

Nuusbriefintekenaars ontvang die jongste nuus oor litigasie, hoogtepunte van sake, sowel as analise en kommentaar oor sleutelgeberutenisse wat die ekonomiese en besigheidsomgewing beïnvloed. U kry ook toegang tot opnames en Sakeliga-geleenthede.

* Vereis
Taalvoorkeur: