Sakeliga maan Eskom aan oor Tshwane-dreigemente

Sakeliga het Eskom in ‘n prokureurskrywe gewaarsku dat enige poging om elektrisiteitstoevoer na die Tshwane metropool te staak, tot dringende litigasie sal lei. Sakeliga se brief volg op herhaaldelike dreigemente die afgelope dae deur Eskom dat dit alle elektrisiteitstoevoer na Tshwane kan afsny vanweë dié metropolitaanse owerheid se agterstallige skuld. Die dreigement van Eskom sluit […]





Sakeliga-hofaansoek word deur Ouditeur-Generaal geopponeer

Die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika (OG) het voorneme aangedui om Sakeliga se hofaansoek, om 154 probleem-munisipaliteite se jaarlikse bestuursverslae te bekom, te opponeer. Sakeliga het hierdie hofaansoek in Julie teen die OG van stapel gestuur, om vir die eerste keer die OG se ongeopenbaarde bestuursverslae van 154 probleem-munisipaliteite openbaar te maak.   Ons hofaansoek spruit uit die […]



Sakeliga gekant teen nuwe stroomop petroleumwetsontwerp: bykomende energiesektorregulering is nadelig

Sakeliga het sy teenkanting teen die nuwe Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne aangeteken. Dié wetsontwerp vererger en stel burokratisme, skadelike rasseprioriteite, en lastige regulering van petroleum en petrochemikalieë – die lewensbloed van ’n moderne ekonomie – in die vooruitsig Sakeliga het sy kommentaar op die voorstel by die parlement se portefeuljekomitee oor energie […]


Sakeliga betuig eer aan John Kane-Berman

Sakeliga verneem met hartseer van die afsterwe van John Kane-Berman, voormalige uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Sakeliga het met vrug gebruik gemaak van Kane-Berman se insigte en werk by die IRR en het die voorreg gehad om hom sedert 2011 by verskeie geleenthede as spreker te ontvang. By Kane-Berman kon ’n mens staatmaak […]