
Selfstandige Sakegemeenskap

jou sakeomgewing

- (012) 880 1951
- diens@sakeliga.co.za
- Gebou A, 5de Vloer, Loftus Park, 402 Kirknessweg, Arcadia, Pretoria, 0007
Onafhanklik
Maatskappy sonder winsoogmerk
Plaaslik en internasionaal
Ons is 'n selfstandige sakegemeenskap wat gesonde sakeomgewings skep en staatsinmenging teenwerk.
By Sakeliga bestee ons geld, tyd en energie om ‘n visie vir georganiseerde besigheid te formuleer; en ons bied ‘n tuiste vir sakelui, ondernemings en ondersteuners wat daardie visie help ontwikkel en realiseer.
Gesonde gemeenskappe benodig gesonde ekonomieë. Gesonde ekonomieë benodig op hul beurt weer gesonde sakeomgewings.
Ons dink aan onsself as ‘n selfstandige sakegemeenskap. Nie een in isolasie nie, maar ‘n sakegemeenskap met die vermoë om in belang van sy lede en alle gemeenskappe waar hulle sake doen, die sakeomgewing gunstiger en die mense welvarender te maak.
Lede wat by ons aansluit dra by tot ons institusionele doelwitte:
NUUS
- Desember 28, 2020
Grootste gevaar is Regering se reaksie op Covid-19
Hoekom Sakeliga?
Deur jou lidmaatskap en steun by Sakeliga te voeg, staan jy op vir wat reg is en help jy om te bou aan alternatiewe in belang van sakegemeenskappe regoor die land. Jy word deel van ‘n selfstandige sakegemeenskap wat op ‘n waardegedrewe wyse vir mekaar waarde toevoeg.
Met ‘n lidmaatskap en netwerk van meer as 40 000 besighede, sakelui – en sy nuwe affiliasieprogram vir plaaslike sakekamers – is Sakeliga die grootste sakeorganisasie in Suid-Afrika, en sprei dit tans vlerke internasionaal.
SAKEKAMERS
VOORDELDE VIR ONS GEMEENSKAP
Sakeliga het ‘n samewerkingsooreenkoms met PretoriaFM onderhandel. Die radiostasie bied aan sakelede by Sakeliga eksklusiewe afslagpakette.
Sakelede van Sakeliga ontvang ook 10%-afslag om op OntbytSake op kykNET te verskyn. Die insetsel is nie ‘n “advertensie” nie, maar ‘n volledige bekendstellingsvideo, wat jy na die tyd ontvang om verder in jou bemarking aan te wend.
Legalex bied regsversekering teen verlaagde tariewe vir besighede van sakelede van Sakeliga. Sakeliga-lede kry, benewens omvattende dekking en advies boonop R30 000 dekking vir die regskoste van ‘n afsettingsbevel as deel van Sakeliga se GrondGryp911-voordeel.
Sakeliga beveel ActionCoach Fergusmor aan. Sakelede van Sakeliga ontvang 25%-afslag op afrigtingsfooie en die eerste konsultasie is gratis.
Sakeliga het ‘n samewerkingsooreenkoms met die LWO Werkgewersorganisasie gesluit. Sakelede van Sakeliga ontvang 20%-afslag op die LWO se eenmalige registrasiefooi. Verskeie maandelikse pakette beskikbaar.
Currency Assist gee vir Sakeliga-lede eksklusiewe afslagfooie vir valutatransaksies. Kry hulp om jou sake in orde te kry.
Ondersteunerslid
- Nuusbrief
- Basiese afslag by funksies
- Ondersteunerspakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Beperkte toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
Ekslusiewe funksiesEksklusiewe memorabiliaJou logo en beskrywing op Sakeliga se webbladBesigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Sakelid
- Nuusbrief
- Wesenlike afslag by funksies
- Sakepakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
- Ekslusiewe funksies
- Eksklusiewe memorabilia
Jou logo en beskrywing op Sakeliga se webbladBesigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Platinumlid
- Nuusbrief
- Groot afslag by funksies
- Platinumpakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
- Ekslusiewe funksies
- Eksklusiewe memorabilia
- Jou logo en beskrywing op Sakeliga se webblad
- Besigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Ondersteunerslid
- Nuusbrief
- Basiese afslag by funksies
- Ondersteunerspakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Beperkte toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
Ekslusiewe funksiesEksklusiewe memorabiliaJou logo en beskrywing op Sakeliga se webbladBesigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Sakelid
- Nuusbrief
- Wesenlike afslag by funksies
- Sakepakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
- Ekslusiewe funksies
- Eksklusiewe memorabilia
Jou logo en beskrywing op Sakeliga se webbladBesigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Platinumlid
- Nuusbrief
- Groot afslag by funksies
- Platinumpakkie vir bemarking
- Toegang tot Sakeplein
- Toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
- Artikel 18A-sertifikaat
- Ekslusiewe funksies
- Eksklusiewe memorabilia
- Jou logo en beskrywing op Sakeliga se webblad
- Besigheidskaartjies in Sakeliga se voorportaal en funksies
Sakeliga-nuus
Veldtogte

BEE-verklaring vir ondernemings met omset <R10m per jaar
