Klein dorpe in Suid-Afrika struikel, maar hoef nie te val nie

Heelwat doodsberigte is al geskryf oor Suid-Afrika se klein en verafgeleë dorpies. Tog, terwyl baie van hierdie dorpe deur chroniese wanbestuur en agteruitgang geteister is en steeds word, ontstaan daar hoop in nuwe paradigmas wat verder as ‘n oormatige vertroue en afhanklikheid van ‘n mislukkende staat strek. Om stabiliteit en welvaart terug te bring na […]




Sakeliga verwelkom en ondersteun twee belowende inisiatiewe in Ditsobotla

Om stabiliteit en welvaart terug te bring na plaaslike ekonomieë en gemeenskappe is van kardinale belang om ‘n algehele destabilisasie te vermy. Gegewe sy gevorderde mate van ineenstorting, beskou Sakeliga Ditsobotla as ‘n belowende saak vir die ontwikkeling van antwoorde wat na ander munisipaliteite kan skaal.



Wanneer is ‘n teiken ‘n kwota en waarom is dit belangrik? 

Vinnige opsomming  Is daar ‘n verskil tussen ‘n teiken en ‘n kwota? Sommige beweer dat die Wysigingswet op Diensbillikheid (EEAA) nie so problematies is nie omdat dit slegs vir buigsame “teikens” vra en nie rigiede “kwotas” afdwing nie. Is hierdie ‘n geldige verdediging van die EEAA?  Artikel 15 (3) van die EEA (Wet op Diensbillikheid) […]




Sakeliga verwerp Sahpra se BEE-voorwaardes vir mediese produkte

Sakeliga verwerp die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) se voorgestelde BEE-voorwaardes vir die vervaardiging, invoer, voorskryf en verhandeling van gesondheidsprodukte en mediese toerusting. Sahpra se plan om BEE ’n voorvereiste in die mediese bedryf te maak is vervat in ’n nuwe konsepbeleid getiteld “Broad-based Black Economic Empowerment Policy for Issuance of Licences”. Die beleid stel dit ten […]


Hoe Ramokgopa drie fases van beurtkrag kan terugrol

Sakeliga het ‘n verslag oor waarde-vir-geld staatverkryging aan die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, gestuur wat, indien dit gevolg word, die behoefte aan beurtkrag met tot drie fases kan verminder. Dit volg nadat die minister in ‘n onlangse onderhoud gesê het dat nie-waardetoevoegende tussengangers voorsieningskettingvertragings veroorsaak wat gemiddeld drie stadiums van beurtkrag byvoeg.* Die voorkoms […]