Regering vergader Vrydag met Sakeliga oor Lichtenburg-krisis

Die staatsprokureur en regeringslui vergader op Vrydag 30 September oor die krisis in Lichtenburg en die groter Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Die vergadering spruit uit eise wat Sakeliga op 23 September gestel het, vir die dringende regstel van die Noordwes provinsie se chaotiese en irrasionele intervensie in die ineengeplofte Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Ondernemings en inwoners van […]



Sakeliga stel dringende eise aan president en premier oor Lichtenburg-krisis

Sakeliga eis dringende, behoorlike ingryping deur die premier van Noordwes in die munisipale krisis in Lichtenburg, of in geval van sy versuim, deur die president van Suid-Afrika. Die dringende aanmaning Vrydag deur Sakeliga se prokureurs volg nadat die provinsiale regering vandeesweek vir die soveelste keer ‘n waningryping gepleeg en ‘n akute krisis in die Ditsobotla […]


Nuwe betredingwetsontwerp skryf eienaars uit regsraamwerk

Sakeliga  waarsku dat die Wetsontwerp oor Onwettige Betreding van Persele eienaars uitskryf uit die regsraamwerk waarmee persele teen onwettige besetters beskerm moet word. Ofskoon die statutêre misdaad van onwettige betreding in stand gehou word, maak die wetsontwerp dit vir eienaars, wat nie terselfdertyd hul persele okkupeer nie, byna onmoontlik om teen betreding en onwettige besetting […]



Sakeliga maan Eskom aan oor Tshwane-dreigemente

Sakeliga het Eskom in ‘n prokureurskrywe gewaarsku dat enige poging om elektrisiteitstoevoer na die Tshwane metropool te staak, tot dringende litigasie sal lei. Sakeliga se brief volg op herhaaldelike dreigemente die afgelope dae deur Eskom dat dit alle elektrisiteitstoevoer na Tshwane kan afsny vanweë dié metropolitaanse owerheid se agterstallige skuld. Die dreigement van Eskom sluit […]



Sakeliga daag Mogalakwena munisipale bestuurder voor hof oor minagting

Sakeliga het ‘n hofaansoek in die Hooggeregshof in Polokwane gebring om die waarnemende munisipale bestuurder van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo aan minagting van die hof skuldig te bevind. Die aansoek volg op ‘n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie vanjaar bekom het, om die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële […]


Sakeliga-hofaansoek word deur Ouditeur-Generaal geopponeer

Die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika (OG) het voorneme aangedui om Sakeliga se hofaansoek, om 154 probleem-munisipaliteite se jaarlikse bestuursverslae te bekom, te opponeer. Sakeliga het hierdie hofaansoek in Julie teen die OG van stapel gestuur, om vir die eerste keer die OG se ongeopenbaarde bestuursverslae van 154 probleem-munisipaliteite openbaar te maak.   Ons hofaansoek spruit uit die […]