Lichtenburg onder bestuur van “gangsterism”, maar regering neem nie oor

“This place is managed by gangsterism” – so het ‘n direkteur generaal van ‘n nasionale departement vanoggend die Ditsobotla Munisipaliteit beskryf. Nieteenstaande hierdie erkenning sleep die regering op nasionale en provinsiale vlak steeds voete om beheer te neem en kritieke dienslewering te herstel. Die vergadering het gespruit uit eise van Sakeliga verlede week aan President […]



Regering vergader Vrydag met Sakeliga oor Lichtenburg-krisis

Die staatsprokureur en regeringslui vergader op Vrydag 30 September oor die krisis in Lichtenburg en die groter Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Die vergadering spruit uit eise wat Sakeliga op 23 September gestel het, vir die dringende regstel van die Noordwes provinsie se chaotiese en irrasionele intervensie in die ineengeplofte Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Ondernemings en inwoners van […]




Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lede van Sakeliga en belangstellendes word uitgenooi na ‘n internasionale sakeontbyt* met gasspreker Mark Reijneker, hoof van die Netherlands Foreign Investment Agency (NFIA) in Suid-Afrika. Die NFIA staan uitgesoekte maatskappye by om hul aktiwiteite en teenwoordigheid in Nederland te vestig en uit te brei. Tydens die ontbyt op 21 September 2022 sal deelnemers ‘n kort […]


Nuwe betredingwetsontwerp skryf eienaars uit regsraamwerk

Sakeliga  waarsku dat die Wetsontwerp oor Onwettige Betreding van Persele eienaars uitskryf uit die regsraamwerk waarmee persele teen onwettige besetters beskerm moet word. Ofskoon die statutêre misdaad van onwettige betreding in stand gehou word, maak die wetsontwerp dit vir eienaars, wat nie terselfdertyd hul persele okkupeer nie, byna onmoontlik om teen betreding en onwettige besetting […]


[LUISTER] Wetsontwerp op onteiening – wat volg volgende?

Martin van Staden (regsgenoot by Sakeliga) gesels op die Beleidsradar-insetsel (Pretoria FM) oor die wetsontwerp op onteiening. Hy gee sy mening oor die wetsontwerp in die lig van die voorgestelde grondwetwysiging wat nie geslaag het nie. Van Staden benadruk die belang van sterk eiendomsreg en wys op die kortsigtigheid van ’n aanslag op eiendomsreg. Daar […]