[LUISTER] Piet le Roux oor KragDag en praktiese staatsbestandheid

Sakeliga Team Members_Piet le Roux

Piet le Roux (uitvoerende hoof, Sakeliga) gesels met omroeper James Kemp op die Beleidsradar op Pretoria FM oor Kragdag.

Die Kragdag Ekspo vind jaarliks plaas en talle uitstallers kom byeen onder die vaandel van selfstandigheid en staatsbestandheid. In 2022 was daar meer as 500 uitstallers.

Sakeliga is die hoofborg van KragDag en Le Roux vertel meer oor hierdie ekspo en die waardes van staatsbestandheid wat dit nastreef.

Argiewe