Verwyder obstruksies tot alternatiewe elektrisiteit

VERWYDER OBSTRUKSIES TOT ALTERNATIEWE ELEKTRISITEIT Steun Hierdie Saak Vermeld obstruksies tot alternatiewe elektrisiteit Waarom hierdie hofsaak? Sakeliga ondersoek tans opsies vir regsaksie om obstruksies tot alternatiewe elektrisiteit in Suid-Afrika uit die weg te ruim. Ons nooi sakelui en andere, wat konkrete behoeftes aan regsbystand op ‘n beginselgrondslag het, om ons te nader. Die grootskaalse kragonderbrekings […]



Daag Mogalakwena munisipale bestuurder voor hof oor minagting

MOGALAKWENA MINAGTINGSAANSOEK Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Na aanleiding van ’n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie 2022 teen die Mogalakwena munisipaliteit in Limpopo bekom het wat die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële verslae en raadsbesluite aan Sakeliga te oorhandig, en die verontagsaming van die bevel deur die munisipale bestuurder, […]


Beskerm eiendomsregte van wapeneienaars te midde van vernietiging van wapens

BESKERM EIENDOMSREGTE VAN WAPENEIENAARS Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Voor hierdie saak het die Polisie die Wet op Wapenbeheer op so ‘n wyse geïnterpreteer dat diegene wat wapens by die polisie vrywillig inhandig weens vorige versuim om die lisensies betyds te hernu, nie nuwe lisensieaansoeke ten opsigte van daardie wapens kon bring nie en […]



Verhoed wysiging van gunstige PPPFA-bevel oor BEE in staatstenders

BESKERM DIE PPPFA-UITSPRAAK Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Die Minister van Finansies bring ‘n dringende hofaansoek ter wysiging van die Konstitusionele Hof se bevel in Sakeliga se guns op 16 Februarie 2022 oor BEE in staatstenders. Sakeliga opponneer die aansoek, aangesien die Minister onder die vaandel van ‘n verduideliking by die hof verlang oor […]


Skrap BEE-voorafdiskwalifikasie in staatstenders (PPPFA-saak)

SKRAP BEE-VOORAFDISKWALIFIKASIE IN STAATSTENDERS (PPPFA-SAAK) Steun soortgelyke sake Impak van hierdie saak Sakeliga het die eerste omvattende terugrol van BEE deur litigasie behaal met hierdie saak. Die Konstitusionele Hof het op 16 Februarie 2022 in Sakeliga se guns bevind dat die Minister van Finansies, destyds Pravin Gordhan, ultra vires (buite magte) opgetree het, deur te […]


Verhoed proaktief misbruik van Wet op Rampbestuur

Die Ramptoestand, asook enige voortsetting daarvan in ander regulasies en wetgewing, moet in geheel opgeskort word. Die regering moet ook verhoed word om in die toekoms die Wet op Rampbestuur te gebruik om drakoniese inperkingsmaatreëls in te stel. Sakeliga bring daarom ‘n hofsaansoek in die Hooggeregshof in Pretoria om die nuwe “tydelike” nasionale ramptoestand in SA te beëindig.


Verhoed monopolisering van dienslewering deur munisipaliteite (SALGA-saak)

VERHOED MONOPOLISERING VAN DIENSLEWERING DEUR MUNISIPALITEITE (SALGA-SAAK) Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Sakeliga het aan sy prokureurs instruksie gegee om aansoek te doen vir toevoeging as amicus curiae (vriend van die hof) in ‘n hofsaak waarin die applikant, SALGA, vra vir ‘n verklarende bevel dat munisipaliteite eksklusiewe reg geniet om elektrisiteit binne hul jurisdiksies […]