Sakeliga verwelkom en ondersteun twee belowende inisiatiewe in Ditsobotla

Om stabiliteit en welvaart terug te bring na plaaslike ekonomieë en gemeenskappe is van kardinale belang om ‘n algehele destabilisasie te vermy. Gegewe sy gevorderde mate van ineenstorting, beskou Sakeliga Ditsobotla as ‘n belowende saak vir die ontwikkeling van antwoorde wat na ander munisipaliteite kan skaal.




Sakeliga verwerp Sahpra se BEE-voorwaardes vir mediese produkte

Sakeliga verwerp die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) se voorgestelde BEE-voorwaardes vir die vervaardiging, invoer, voorskryf en verhandeling van gesondheidsprodukte en mediese toerusting. Sahpra se plan om BEE ’n voorvereiste in die mediese bedryf te maak is vervat in ’n nuwe konsepbeleid getiteld “Broad-based Black Economic Empowerment Policy for Issuance of Licences”. Die beleid stel dit ten […]


Hof bevind Sakeliga se Ouditeur-Generaal aansoek prysenswaardig, maar wetswysigings noodsaak langer proses

Die Gautengse Hooggeregshof het vandag bevind dat Sakeliga se poging om lig te werp op die wanfunksionaliteit van munisipaliteite prysenswaardig is, maar weens onlangse wetswysigings ‘n  langer proses moet volg. Sakeliga gaan dus voort om die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika (die “OG”) se gedetailleerde bestuursverslae oor vervallende munisipaliteite te bekom.  Ons betreur dit dat die OG […]


Besigheid en burgerlike samelewing moet NGV nou vertraag en daarna voorkom

Sakeliga aanvaar nie die voorgestelde nasionale gesondheidsversekeringskema wat vandag aanvaar deur die Parlement van Suid-Afrika nie. Sakeliga beskou die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering as onimplementeerbaar, onwerkbaar en skadelik. Dit ondermyn die ekonomie, gesondheid en die samelewing in die breë. Ons beklemtoon dat vasberade teenstand deur organisasies in die sakewêreld en burgerlike samelewing die NGV se […]


Wysigingswet op Gelyke Indiensneming: Wat jy moet weet en hoe Sakeliga terugbaklei

Wat die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming vir jou beteken President Cyril Ramaphosa het onlangs die Wysigingswet op Diensbillikheid (EEAA) onderteken. Deur demografiese kwotas voor te skryf oor wie jy in diens moet neem om jou besigheid te bestuur en te bedryf, oortree die Wet die vereiste skeiding van samelewing en staat en poog om entrepreneursbeheer van […]


Sakeliga eis onmiddellike terugtrekking van konsepregulasies oor billike indiensname 

Prokureurs vir Sakeliga het vandag aan minister Thulas Nxesi geskryf en hom gewaarsku dat sy regulasies oor sektorale teikens in die werksmag en die kommentaarproses daaroor onsamehangend en onverstaanbaar is en teruggetrek moet word. Indien hy dit nie terugtrek nie sal die regulasies, indien gepromulgeer, vatbaar wees vir regterlike hersiening.  In die  konsepregulasies wat op […]


Sakeliga-saak teen Ouditeur-Generaal aangehoor 

Sakeliga se hofsaak teen die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika (OG) om vir die eerste keer die staatsouditeur se ongeopenbaarde bestuursverslae van 154 probleemmunisipaliteite openbaar te maak, is verlede week aangehoor.  Betoë het hoofsaaklik gewentel rondom die vraag of die OG ‘n Grondwetlike plig het om hierdie bestuursverslae openbaar te maak. Die bestuursverslae verskil van die opsommende […]


Sakeliga en Pretoria Sakekamer gaan PEU/TUMS-aangeleentheid in Tshwane ondersoek

Sakeliga en die Pretoria Sakekamer nader die Stad Tshwane oor tot dusver versweë aanspreeklikhede wat voortspruit uit onwettige elektrisiteitsmeterkontrakte met PEU Capital Partners (PEU) en Total Utility Management Services (TUMS). Sakeliga en die Pretoria Sakekamer gaan verdere inligting versoek, insluitend finansiële en ouditinligting, wat ons in staat sal stel om te bepaal tot watter mate […]