Sakeliga gaan minagtingsverrigtinge teen COGTA Minister instel
Sakeliga en sy regsverteenwoordigers finaliseer tans ‘n substantiewe aansoek om minagting van die hof teen die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, haar departement en sy direkteur-generaal. Die aansoek spruit uit ‘n bevel wat deur die Gautengse afdeling van die hooggeregshof Pretoria op 9 November 2022 toegestaan is. Die bevel verplig die minister, die […]
2023 Beraad vir sterker sakekamers en sakeorganisasies
Sakeliga bied op 26 en 27 Oktober ‘n beraad vir sakekamers en sakeorganisasies om strategieë vir die herstel van orde in dorpe en stede te bepaal. Sprekers vir die beraad sluit, ondermeer, in: Russell Lamberti, Uitvoerende Direkteur: Sakeliga; Péter Wassenaar, Prokureur: Kriek, Wassenaar & Vennote; JP (Johan) Botha, Sinoville Brandbestrydingsvereniging; Boeta du Toit, Hoofbestuurder: Agri […]
2023 Beraad vir sterker sakekamers en sakeorganisasies
Sakeliga bied op 26 en 27 Oktober ‘n beraad vir sakekamers en sakeorganisasies om strategieë vir die herstel van orde in dorpe en stede te bepaal. Sprekers vir die beraad sluit, ondermeer, in: Russell Lamberti, Uitvoerende Direkteur: Sakeliga; Péter Wassenaar, Prokureur: Kriek, Wassenaar & Vennote; JP (Johan) Botha, Sinoville Brandbestrydingsvereniging; Boeta du Toit, Hoofbestuurder: Agri […]
Klein dorpe in Suid-Afrika struikel, maar hoef nie te val nie
Heelwat doodsberigte is al geskryf oor Suid-Afrika se klein en verafgeleë dorpies. Tog, terwyl baie van hierdie dorpe deur chroniese wanbestuur en agteruitgang geteister is en steeds word, ontstaan daar hoop in nuwe paradigmas wat verder as ‘n oormatige vertroue en afhanklikheid van ‘n mislukkende staat strek. Om stabiliteit en welvaart terug te bring na […]
Aksie in Oënskou: Sakeliga-regstappe help om vuurwapen-eiendomsregte te bevorder
Sakeliga kon ’n saakmakende bydrae tot die gunstige uitkoms in die saak lewer. Die hof het in Fidelity se guns bevind, dat wapeneienaars ’n aansoek mag bring vir ’n nuwe lisensie ten opsigte van wapens met lisensies wat verval het.
Oorweldig en ondermyn: Weerstaan die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming
Die 17de-eeuse Franse digter Jean de La Fontaine verduidelik dat ‘n persoon sy lot dikwels teëkom op dieselfde pad wat hy geloop het om dit te vermy. Gegewe die sterk reaksie onder besighede en professionele persone wat ontketen is deur die aankondiging van die nuwe Wysigingswet op Diensbillikheid (EEAA) en sy gepaardgaande regulasies, verhaas die […]
Sakeliga kry belangrike hofbevel teen regering oor munisipale verval
Die Noordwes Provinsiale Regering is vandag beveel om verantwoordelikheid te aanvaar vir die krisis in Ditsobotla, om met Sakeliga daaroor te konsulteer en om elke drie maande aan Sakeliga te rapporteer.
Wysigingswet op Maatskappye sal teenproduktief en skadelik wees
Sakeliga het fel kritiek teen die voorgestelde Wysigingswet op Maatskappye (“die Wet”) in sy kommentaar aan die portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging gelewer.
Sakeliga verwelkom en ondersteun twee belowende inisiatiewe in Ditsobotla
Om stabiliteit en welvaart terug te bring na plaaslike ekonomieë en gemeenskappe is van kardinale belang om ‘n algehele destabilisasie te vermy. Gegewe sy gevorderde mate van ineenstorting, beskou Sakeliga Ditsobotla as ‘n belowende saak vir die ontwikkeling van antwoorde wat na ander munisipaliteite kan skaal.
Sakeliga prys amptenare van Tshwane en Kaapstad vir vasberade standpunt teen kriminele geweld
Sakeliga het briewe van aanmoediging aan die burgemeesters van Kaapstad en Tshwane gestuur waarin hulle en hul stede se amptenare geprys word vir die teenstand van misdaad en intimidasie van groepe en organisasies wat van plan is om chaos en geweld te gebruik om hul eise te bevorder. Die bestuur van sulke bedreigings in groot […]