Tegniese probleme in die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming, 2020

National Assembly of South Africa

Op Dinsdag, 13 April 2021, het Martin van Staden, regsgenoot by Sakeliga, tegniese probleme in die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming aan die parlementêre portefeuljekomitee oor indiensneming en arbeid voorgelê. Hy het by Piet le Roux, hoof uitvoerende beampte van Sakeliga, aangesluit. Sakeliga se persverklaring oor die aanbieding kan hier gevind word.

Van Staden het in Engels aangebied. Sy opmerkings kan hier gevind word.

Archives