[Luister] Krisis in Lichtenburg, Coligny – Sakeliga kry gunstige uitspraak in hof

Sakeliga Team Members_Tian Alberts

Tian Alberts (Sakeliga regsbeampte) gesels met RSG Monitor oor Sakeliga se onlangse uitspraak oor die Ditsobotla-munisipaliteit waar dienslewering en watervoorsiening inmekaargestort het.

Bron: RSG Monitor

Sakeliga het die hof genader om die administrateur te verplig om nou watervoorsiening in die munisipaliteit te herstel.

Die uitspraak in die hooggeregshof in Mahikeng is ’n onderdeel (Deel A) van ’n tweedeelhofsaak waarmee Sakeliga en andere die rol van gemeenskappe by die herstel van watervoorsiening ordelik wil versterk en die nasionale regering tot verantwoording wil roep.

Argiewe