Sosialemedia-werkswinkel vir ondernemings - dié werkwinkel vir besigheidseienaars en elkeen wat hul sosialemedia-vaardighede wil opknap.

Werkswinkeltemas:
  • Die “wat, wanneer en hoe” van sosiale media
  • Bepaal jou bemarkingsteikens en doelwitte
  • Bemarking “moets” en ‘moenies”
  • Jou “elevator pitch”
  • Teikengehoor-analise
  • Idees en inspirasie vir inhoud
  • Optimaliseer jou sosialemedia-plasings
  • Aksie-oproepe (Calls to action)
  • Instagram: Plasings, stories en “reels”
  • Hoe om jou sosialemedia-volgelinge organies te laat groei
  • Wenke vir hoër interaksie (Engagement)
  • Hashtag(#)-strategieë
  • LinkedIn: optimaliseer jou profiel
  • Bestuur sosialemedia-advertensies
  • Sosialemedia-verkope
 
Koffie, middagete en drankies is ingesluit by die werkswinkelfooi van R2000. Jy sal ‘n werkboek oor die kursusinhoud ontvang met praktiese werkkaarte. PLUS jy ontvang drie tot vyf professionele foto’s van jouself!

22 Maart 2023

Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.

Datum: Woensdag, 22 Maart 2023

Koste: R2 000 per persoon

Plek: Pierneef’s Kraal, Pretoria

Begintyd: 08:00

Eindtyd: 15:00

SLEGS 12 SITPLEKKE BESKIKBAAR!

Stuur ‘n e-pos na [email protected] om jou sitplek te bespreek