SELFSTANDIG

Sluit aan by ‘n vrye, regverdige ekonomiese gemeenskap.

STAATSBESTAND

Verskans jou sake teen staatsinmenging en -verval.

WELVAREND

Bring kommersiële orde. Skep welvaart.

Sakeliga is 'n sakegemeenskap wat slegte sakeomgewings hervorm waar dit kan en herbou waar dit moet.

Sakeliga, met die hulp van sy donateurs, lede en netwerk:

NUUT

WAT ONS BOU

Speel video

Swart Ekonomiese Bemagtiging in Suid-Afrika

Speel video

“Onteiening sonder vergoeding,” ‘n handeling in fraudem legis

Speel video

Ekonomie vir besluitnemers

0
Jaar
0
Lede
0 %
Litigasiesukses

SLUIT AAN BY SAKEPLEIN

PLATINUMLEDE

WAAROM SAKELIGA?

Sakegemeenskappe het die staat toegelaat om te veel mag te versamel.
Vandag is mense geïsoleerd en gedwing om te werk en sake te doen binne ‘n vyandige, vervallende, staatsoorheerste ekonomie.

Sakeliga is ‘n klub van sakelui, beroepslui en beleggers wat saam hul konstitusionele plig opneem om staatsmag teen te staan, ‘n regverdige kommersiële orde te help oprig, en florerende handels- en finansiële netwerke te vorm.

Wanneer jy by Sakeliga aansluit, versterk jy ons gemeenskap – en ons gemeenskap versterk jou.

Sakeliga is in 2011 deur vooraanstaande sakelui en gemeenskapsleiers opgerig as 'n selfstandige sakegroep sonder winsoogmerk.

Ons word deur die bydraes van ondersteuners en lede befonds.

In ons naam verwys “Sake” na ons kommersiële aard en “Liga” na die Hanseliga.

Die Hanseliga was een van die grootste sakenetwerke in die geskiedenis— ‘n gemeenskap van sakelui, dorpe en stede wat saam voorspoed geskep het en ‘n nie-staatlike bron van gesag en orde was.

In ons tweede dekade bou ons voort op ons vorige suksesse, tesame met die ondersteuning van ons byna 12 000 lede, ons groeiende sakekamer affiliasienetwerk, en ons uitbreidende internasionale betrekkinge.

BESTUUR EN PERSONEEL

PIET LE ROUX

Uitvoerende Hoof

RUSSELL LAMBERTI

Uitvoerende Direkteur: Navorsing & Strategie

TIAN ALBERTS

Regs- en Skakelbeampte

CHRISTO BESTER

Hoof: Affiliasies

DANIËL DU PLESSIS

Bestuur: Sakeplein

KAREN HEWITT

Uitvoerende Assistent

MOIRA-MARIE KLOPPERS

Bemarking en Verkope

DELINA SNYMAN

Finansiële Beampte

MARLENÉ VAN DER KOOY

Administratiewe Beampte

GERHARD VAN ONSELEN

Senior Ontleder

MARTIN VAN STADEN

Regsgenoot

SONICA DE VOS

Bemarking en Kommunikasie Beampte

DIREKSIE

NICK VLOK

Voorsitter

PIET LE ROUX

Uitvoerende Direkteur en Hoof Uitvoerende Beampte

RUSSELL LAMBERTI

Uitvoerende Direkteur: Navorsing & Strategie

BERNARD DU PLESSIS

Nie-Uitvoerende Direkteur

DAWIE DE VILLIERS

Nie-Uitvoerende Direkteur

ANDRIES BRINK

Nie-Uitvoerende Direkteur

LAMBERT VAN DER NEST

Nie-Uitvoerende Direkteur

AMELIA MORGENROOD

Nie-Uitvoerende Direkteur