OORSIG

Sakeliga se affiliasie-platform is ‘n praktiese netwerk van onafhanklike sakeorganisasies met gedeelde belange.

Bystand beskikbaar vanaf Sakeliga

ANDER SAKEORGANISASIES

In 2022 word Sakeliga se affiliasie-platform ook aan ander sakeorganisasies beskikbaar gestel.

Benewens sakekamers vorm sakelui dikwels ook bedryfskamers, werkgewersorganisasies, belastingbetalersverenigings, of ander organisasies sonder winsoogmerk wat op hul manier en terrein ook vir ‘n gunstige sakeomgewing en florerende gemeenskap werk.

Doen navraag oor affiliasie