Sakeliga moedig lede aan om Woensdag restaurante te ondersteun 

Die selfstandige sakegroep Sakeliga moedig sy lede aan om op Woensdag, 22 Julie, restaurante en koffiewinkels te ondersteun as deel van die Restaurant Association (RASA) se Million Seats on the Streets-veldtog. Die grendelstaat kos hierdie industrie reeds soveel as R7 miljard per maand, oftewel sy totale omset. Na maande se onnodig skadelike, buitensporige en impulsiewe regulasies, is verskeie industrieë op hul knieë. In besonder het die kleinhandel-, voedsel- en drankindustrie die totale ineenstorting van sy omset van bykans R7 miljard per maand, wat […]


Die inperking versmoor een van SA se grootste bates

Onafhanklike skrywer: Chris Hattingh Volgens die Minister vir Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het die toerisme sektor sover in 2020 R54.2 miljard verloor. Ons moet die effek van COVID-19 op internasionale toerisme in gedagte moet hou, maar dit word by die dag duideliker dat die Suid-Afrikaanse regering se eie inperking en COVID-19-regulasies die toerisme sektor se besigheid […]


Sakeliga ondersteun Business for Ending Lockdown 

Die sakegroep Sakeliga is trots om ‘n stigtersondertekenaar van die Business for Ending Lockdown-veldtog te wees.  Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, sê die beëindiging van die grendelstaat is die enigste manier om te herstel van die ontvouende humanitêre ramp. “Eerstens, as besigheid wil ons nie ‘n verandering in vlakke, of meer kommissies, of meer uitsonderings hê nie. Ons wil ‘n volledige hervatting van ekonomiese aktiwiteit hê, met die vryheid om gesondheidsmaatreëls […]


Sakeliga skryf aan Dlamini-Zuma: Stel onregmatige vlak 2-regulasies reg en laat ondernemings volkapasiteit werk

Die vlak 2-regulasies is steeds ongrondwetlik, onredelik en irrasioneel en moet onverwyld reggestel word. Dit is die boodskap van die sakegroep Sakeliga in ‘n brief aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma. “Die regulasies is onsamehangend,” sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga. “Sonder enige waarneembare rasionaal laat die regulasies […]


Sakeliga voorsien regsmening aan media oor reg op onderhoude met gaste

Na aanleiding van voorvalle waarin wetstoepassers deelnemers aan nuusprogramme onregmatig belemmer en bedreig het, stel Sakeliga ‘n regsmening aan lede van die media en mediaorganisasies beskikbaar. Die regsmening sit die regte van die media om onderhoude met gaste te voer – of hulle vir ander doeleindes uit te nooi om na die mediaperseel te reis […]




RESULTATE: SAKELIGA SE TWEEDE COVID-19-ONDERNEMINGSIMPAKPEILING

NB: Voorlopige resultate soos teen 20 April 2020 Opsomming Sakeliga onderneem tans ‘n deurlopende peiling om die impak van Covid-19 en die huidige rampbestuurmaatreëls te bepaal. Ongelukkig, soos in ons eerste peiling die geval was, is die resultate van ons volgende peiling steeds nie goeie nuus vir sake nie. Terugvoer vanuit Sakeliga se ledebasis en […]



RESULTATE VAN SAKELIGA SE EERSTE COVID-19 ONDERMEMINGSIMPAKPEILING

NOTA: VOORLOPIGE RESULTATE SOOS TEEN 2 APRIL 2020 INLEIDING Die nuus wat ons hieronder deel is nie goeie nuus nie, maar dit is beter om die moeilike werklikheid in die oë te kyk as om die uitdaging te onderskat. Sakeliga se navorsingspan peil tans ons lede en ons netwerk oor die impak van die Covid-19 […]