Kommentaar op die Konsepwetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop-petroleumhulpbronne, 2019

Sakeliga het onlangs sy kommentaar op die Konsepwetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop-petroleumhulpbronne, 2019 voorgelê aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie. In ons kommentaar het ons die departement aangemoedig om versigtig te oorweeg watter vorm van petroleumwetgewing dit besig is om te ontwikkel. Ons het verder spesifiek kommer oor Artikels 38 en 39 […]


Beleidsradar: IMF-aanbevelings vir SA beleidshervorming

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs ’n Artikel IV-besoek aan Suid-Afrika afgesluit. Die IMF lê gewoonlik jaarliks sulke besoeke aan lidlande af. Die IMF-konsultasie is in November 2019 afgesluit en is gevolg deur ’n Artikel IV-verklaring en verslag wat op 30 Januarie 2020 vrygestel is. Die volledige persverklaring, IMF-personeelverslag en uitvoerende verklaring is hier beskikbaar. […]


Policy Radar: ANC Lekgotla’s likely impact on South Africa’s economic policy

The ANC’s first Lekgotla in 2020 was concluded on 20 January 2019 with an unexpected media address by President Cyril Ramaphosa in his capacity as head of the ANC. Given that, in the recent past, it was Ace Magashule who concluded these events, and considering a behind-the-scenes political battle between Ramaphosa and Magashule, political analysts […]


Beleidsradar: Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grondbesit

Piet le Roux, Sakeliga se uitvoerende hoof, sluit weer by ons aan om te gesels oor die jongste verwikkelinge ten opsigte van grondbesettings. Ons kyk na die beweerde pogings deur die EFF om grond te beset in die Ooste van Pretoria. Nuwe taktieke word gevolg en Le Roux bring eienaars op hoogte van nuwe gevare. […]


Luister aanlyn: Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE

Listen to “Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE” on Spreaker. Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder die loep. Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere word die definisie van ‘n eiendomspraktisyn uitgebrei. Op die oog af gaan […]



Luister aanlyn: Piet le Roux gesels oor BEE en die akademie

Die Beleidsradar het onlangs gesels met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga. In dié episode gesels ons weer oor die onderwerp van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE). Piet le Roux bespreek sy M-studie oor BEE en ekonomiese groei en hoe akademiese werk oor BEE vandag daaruit sien. Listen to “Piet le Roux oor BEE en […]