Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga en Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging oor selfverantwoordelikheid en selfdoen te midde van Covid-19.

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging gesels met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, oor die uitgebreide planne wat die Solidariteit Beweging maak om die impak van Covid19 te versag en hoe dit jou kan help. Die hulplenigingsorganisasie, Helpende Hand, bied bystand waar ouetehuise, skole en dagsorgsentrums geraak word. Die werknemersorganisasie, Solidariteit het […]


Beleidsradar: Meer geld na munisipaliteite? Eiendomsontwikkeling – heffings in wetsontwerp geformaliseer 

Die nasionale tesourie het onlangs voorgestelde veranderinge aan munisipale wette vir openbare kommentaar bekendgemaak in die vorm van die Munisipale Fiskale Magte en Funksies Wysigingswetsontwerp [van 2019].   Die Wetsontwerp stel wysigings voor op die 2007-wet wat munisipaliteite se vermoë om plaaslike belastings en bykomende belastings te hef op dienste soos elektrisiteit, water en riolering. Die […]



Tyd vir buitengewone besigheid

Sakeliga hou webinaar vir besighede oor COVID-19   “In belang van openbare gesondheid is dit nou tyd vir buitengewone besigheid. Sakeliga moedig sakeondernemings aan om redelike maatreëls te tref om die verspreiding van die COVID-19-siekte aan bande te lê en terselfdertyd kreatiewe maniere te kry om oop en ‘n lopende saak te bly.” So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van die sakeorganisasie Sakeliga, na aanleiding van die regering se […]


Sakeliga-grafieke – ‘n vinnige oorsig van die BBP-groei in K2 2019

Statistieke Suid-Afrika het onlangs die BBP-syfers vir die tweede kwartaal van 2019 bekendgemaak. Daar was inderdaad ‘n opswaai in die ‘amptelike’[1] koers van -3,1% in K1 tot by +3,1% in K2. Volgens die syfers is ‘n ‘tegniese resessie’ miskien vrygespring, maar in die groter prentjie is dit minder belangrik. Dit is eerder die tendens van […]


Is jou besigheid staatsbestand?

Is jou besigheid staatsbestand? Die nege mees gevreesde woorde in die Engelse taal, volgens die voormalige president van die VSA, Ronald Reagan, is “I’m from the government and I’m here to help.” Dit is presies ook die geval in Suid-Afrika, soos ons in Februarie 2020 by drie onaangename geleenthede herinner is. Daar is baie min […]




Kommentaar op die Konsepwysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning, 2020

Sakeliga het onlangs kommentaar ingedien op die Konsepwysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning, 2020. Hierdie voorgestelde wetgewing beoog sterker sentrale regulering van die sport- en ontspanningsbedryf in Suid-Afrika. Dié beoogde wetgewing sal vereis dat ondernemings in die fiksheidsbedryf, byvoorbeeld, aan bykomende regulatoriese vereistes moet voldoen, wat tot bykomende onkoste vir sulke ondernemings kan lei. Sodanige koste […]


Kommentaar op die Konsepwetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop-petroleumhulpbronne, 2019

Sakeliga het onlangs sy kommentaar op die Konsepwetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop-petroleumhulpbronne, 2019 voorgelê aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie. In ons kommentaar het ons die departement aangemoedig om versigtig te oorweeg watter vorm van petroleumwetgewing dit besig is om te ontwikkel. Ons het verder spesifiek kommer oor Artikels 38 en 39 […]