Adopting Bitcoin 2024 – Strategieë en insigte om staatsverval aan te spreek 

By die onlangse Adopting Bitcoin 2024- konferensie in Kaapstad het Sakeliga se uitvoerende direkteur, Russell Lamberti die lig op pragmatiese oplossings gewerp wat die omvattende kwessie van staatsverval kan bekamp.  Eerder as om bloot die uitdagings wat deur mislukte staatsinstellings geskep word te bespreek, het hy in konkrete strategieë om die impak daarvan te versag […]