Koffie en Kenmekaar
21 April 2023
07:30 vir 08:00
Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 21 April 2023.
Sakeliga waarsku oor Ramokgopa ná elektrisiteitmeter-tenderskandaal wat belastingbetalers miljarde kos
Kgosientso Ramokgopa se aktiwiteite behoort met groot omsigtigheid dopgehou te word, in die lig van ‘n reuse tenderskandaal waarby hy betrokke was in sy tyd as burgermeester van die Tshwane-munisipaliteit.