Sakeliga-ramptoestandsaak: Dlamini-Zuma wend haar tot desperate vertragingstaktiek om tronkstraf te vermy
Na weke se minagting van ‘n finale hofbevel om aan Sakeliga rekords van haar besluitneming oor die regering se Covid-ramptoestand te lewer, wil Dr. Nkosazana-Dlamini Zuma, minister van samewerkende regering, nou daardie hofbevel ten volle of gedeeltelik ter syde laat stel. Dit is ‘n desperate poging van die minister om tronkstraf en die lewering van […]