Professor Koos Malan aanvaar genootskap by Sakeliga se nuwe Sentrum vir Konstitusionele Dinamika
Beste Sakeliga-lid en -vriend Ons kondig met graagte die stigting aan van Sakeliga se Sentrum vir Konstitusionele Dinamika en die aanwysing van professor Koos Malan as die eerste genoot daarvan. Die aankondiging kom op ’n belangrike tydstip vir Sakeliga se missie. In die dekade wat voorlê, sal ons ’n goeie sake-omgewing moet skep in die […]