Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

19 Oktober 2022
07:30 tot 10:00


Lede en vriende van Sakeliga word genooi na ’n sakeontbyt oor “Die staat as historiese verskynsel,” met professor Luigi Marco Bassani. Prof. Bassani sal ’n praatjie oor die staat as historiese verskynsel lewer, gegrond op sy akademiese navorsing en publikasies.

Hierdie funksie word aangebied in Engels