Sakeliga stuur finale aanmaning in hofsaak teen onkonstitusionele rampbestuur
Sakeliga het ’n finale aanmaning aan die Nasionale Rampbestuursentrum en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma gestuur om rekords oor hul klassifikasieproses van die Covid-19-ramptoestand te oorhandig.