Sakeliga maan Eskom aan oor Tshwane-dreigemente

Sakeliga het Eskom in ‘n prokureurskrywe gewaarsku dat enige poging om elektrisiteitstoevoer na die Tshwane metropool te staak, tot dringende litigasie sal lei. Sakeliga se brief volg op herhaaldelike dreigemente die afgelope dae deur Eskom dat dit alle elektrisiteitstoevoer na Tshwane kan afsny vanweë dié metropolitaanse owerheid se agterstallige skuld. Die dreigement van Eskom sluit […]