Die regering se voorgestelde Cloud Policy en data-nasionalisering is ‘n bedreiging vir internasionale mededingendheid – Sakeliga
Die regering se voorgestelde Cloud and Data Policy mis die punt – en is meer geneig om plaaslike ondernemings te benadeel. Dit volgens Sakeliga, in kommentaar wat aan die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë voorgelê is. Sakeliga se kommentaar volg op die publikasie van en oproep vir kommentaar deur die departement op ‘n onlangse […]