Staatsrede: Regering se verbintenis tot mislukte beleid noodsaak staatsbestande ekonomie

Sakeliga stel uitkomsgebaseerde presidensiële telkaart vry  Die kritieke toestand van die Suid-Afrikaanse fiskus en ekonomie het fundamentele hervorming in regeringsbeleid van President Cyril Ramaphosa vereis. In stede daarvan het die president sy regering opnuut verbind tot die interventionistiese benadering verantwoordelik vir die land se benarde toestand. Die staatsrede is ook die debuut van Sakeliga se uitkoms-gebaseerde presidensiële telkaart. Dié telkaart […]