20c van elke rand wat die regering bestee, word geleen – Sakeliga Kwartaalverslag
“Minister Tito Mboweni moet besteding verminder en nie belasting verhoog nie. Dit is die vereiste vir ’n regering wat tans 20c leen vir elke rand wat hy bestee, soos Sakeliga se jongste kwartaalverslag toon.” So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, in afwagting van die 2020-begrotingsrede op 26 Februarie en gegrond op Sakeliga […]