Die implikasies wat onteiening sonder vergoeding vir konstitusionalisme inhou

Ontleding deur professor Koos Malan, Professor in Publiekreg aan die Universiteit van Pretoria, vir Sakeliga as deel van Sakeliga se voorlegging aan die Grondwetlike Hersieningskomitee oor die kwessie van wysiging van die Grondwet met die oog op onteiening sonder vergoeding 1. Opsomming Onteiening sonder vergoeding, meer korrek die konfiskering van eiendom, is ’n klaarblyklike aantasting van […]