Skip to content
Afrikaans
English
Open main menu
Missie & Impak
Befonds Sakeliga
Litigasie
chevron-down
Hofsake
Eiendomspraktisyns BEE
Alternatiewe Strukture
chevron-down
Sakekamer-ondersteuningsnetwerk
Internasionale Betrekkinge
Geskilbeslegting
Aksie & Insig
chevron-down
Artikels & Persverklarings
Kontak
Missie & Impak
Befonds Sakeliga
Litigasie
Hofsake
Eiendomspraktisyns BEE
Alternatiewe Strukture
Sakekamer-ondersteuningsnetwerk
Internasionale Betrekkinge
Geskilbeslegting
Aksie & Insig
Artikels & Persverklarings
Kontak
Befonds Sakeliga
Help ons om jou regsnavraag beter te verstaan
Naam en van
E-posadres
Selfoonnommer
Wat is jou betrokkenheid by Sakeliga?
Ek is 'n befondser van Sakeliga
Ek is nie 'n befondser van Sakeliga nie
ID-nommer
Wat is die aard van jou navraag?
Ek het 'n navraag oor 'n bestaande of vorige Sakeliga-hofsaak
Ek het 'n litigasievoorstel
Ek / my besigheid ervaar 'n regs- of ander uitdaging van openbare belang waarby Sakeliga moontlik kan ingryp
Het jy al Sakeliga se
litigasieblad
met inligting oor ons huidige en vorige sake, onder oë gehad?
Nee
Ja, maar kon nie die nodige inligting vind nie
Is jy van mening dat jou litgasievoorstel in pas by Sakeliga se litgasiestrategie? Merk al die boksies wat van toepassing is:
Ek glo my voorstel spreek 'n kwessie aan wat vir sakelui en/of die publiek in die algemeen 'n gevaar / bedreiging inhou
Ek glo my voorstel sal 'n sleutelbedreiging wat sakelui in 'n spesifieke industrie in die gesig staar, kan aanspreek
Ek glo my voorstel sal 'n sleutelbedreiging wat sakelui in 'n spesifieke munisipaliteit of area in die gesig staar, kan aanspreek
Ek glo my voorstel sal een van die volgende bedreigings beter kan neutraliseer: BEE, beurtkrag / Eskom-monopolie, munisipale verval, sentralistiese staatsbeleid, onregverdige mededingingsbeleid
Wat is jou navraag?
Beskryf die uitdaging wat moontlik deur Sakeliga-litigasie opgelos kan word, kortliks
Indien daar enige dokumente is wat met jou navraag verband hou, laai hier op
Stuur