Sakeliga wens Solidariteit alles van die beste toe met staking

Die sakebelange-organisasie Sakeliga wens hiermee die vakbond Solidariteit alles van die beste toe met die staking teen die personeelaandeleskema van Sasol wat op ras gebaseer is. Sakeliga het ook sy afkeur van en kommer oor rasgebaseerde regeringsbeleide uitgespreek wat in die eerste plek tot hierdie situasie aanleiding gegee het.   Piet le Roux, hoof- uitvoerende […]