Vind nóg “Oplossings vir Suid-Afrika se platteland” by hierdie konferensie

Die platteland is in verval, maar dit hoef nie so te bly nie. Sakelui kan ingryp en nou is hier nóg ’n geleentheid om uit te vind hoe: die Oplossings vir Suid-Afrika se platteland-konferensie, op 20 en 21 Februarie 2024, buite Bothaville. As vennoot van dié konferensie, aangebied deur Landbouweekblad en Senwes, nooi Sakeliga graag […]


Sakeliga neem deel aan Bitcoin-geleentheid wat parallelle strukture vir vrye en welvarende gemeenskappe ondersoek

Sakeliga Uitvoerende Direkteur en ekonoom Russell Lamberti sal praat by die komende Adopting Bitcoin Cape Town-konferensie by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum op 26 – 28 Januarie 2024. Sy toespraak sal Sakeliga se strategie uiteensit vir die ontwikkeling van skaalbare oplossings vir staatsverval en die bevordering van ‘n florerende ekonomie wat sal bestand wees teen skadelike […]


Sakekamers kan orde in die plaaslike ekonomie herstel  

Hierdie is ʼn geredigeerde weergawe van die toespraak gelewer by die bekendstellingsfunksie van die Pretoria Sakekamer.  Eens op ʼn tyd het almal gedink dit is die staat se rol om ʼn gunstige sakeomgewing te skep. Vir ʼn tydjie het dit selfs gelyk of dit werk. Daar was toegang tot die besluitnemers, en daar was ʼn […]



Waarom Sakeliga BEE teenstaan en wat ons volgende gaan doen

https://vimeo.com/711824296%20 Toespraak gelewer deur Piet le Roux op die 2022 Black Business Council-beraad by die Gallagher-konvensiesentrum, Midrand, Suid-Afrika (geredigeer). Op 14 Februarie 2022, byna vyf jaar na die aanvanklike litigasie, het Sakeliga die eerste beduidende terugstoot van ’n BEE-tipe wet in Suid-Afrika in die Konstitusionele Hof behaal. Die Hof het bevestig dat die openbare verkrygingsregulasies […]


Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt

Begroting 2020 Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.   Funksiebesonderhede Datum: 27 Februarie 2020 Tyd: 12:30 vir 13:00 Plek: Gerhardstraat 117, Die […]


BBP-groei – “tegnies” uit die “resessie”, maar nog lank nie uit die sop

Statistieke Suid-Afrika het vandeesweek die BBP-syfers vir die derde kwartaal van 2018 vrygestel. Daarvolgens het die Bruto Binnelandse Produk (BBP) teenoor die tweede kwartaal met 2,2% toegeneem (volgens die aangesuiwerde syfers). Baie gewag word gemaak oor die feit dat SA nou die twee kwartale van negatiewe groei, oftewel die “tegniese resessie”, ontsnap het. Hoewel dié […]


Sleutel is balans tussen bekamping van virus en beskerming van ekonomie

Suid-Afrikaners moet die Corona-virus baie ernstig opneem, maar terselfdertyd kreatief wees, gesond te werk gaan, en bestaande tegnologieë gebruik om die ekonomie te ondersteun, meen Flip Buys – uitvoerende hoof van die Solidariteit-beweging.  ‘n Paar uur voordat President Cyril Ramaphosa gister ernstige maatreëls ter bekamping van die Corona-virus aangekondig het – onder andere dat Suid-Afrikaners […]


Sakeliga-grafieke: Stygings in die goudprys laat ontleders regop sit

Onlangse stygings in die prys van goud is besig om aandag te trek en die markte hou hierdie verwikkelinge fyn dop. Sakeliga het in April 2019, in samewerking met ETM Macro Advisors ons eerste Ekonomiese Oorsig Vir Sakebesluitnemers vir 2019 vrygestel. Goud was ‘n onderwerp in die verslag waarin gewys is dat die prys van […]