Sakeliga doen aansoek om nuwe datums in hofsaak teen minister van gesondheid se covid-regulasies
Sakeliga het aansoek gedoen om nuwe hofdatums in sy saak teen die minister van gesondheid, Joseph Phaahla, se poging om permanente covid-19-regulasies in te stel. Die saak sou oorspronklik op 26-28 Julie 2022 op die dringende hofrol aangehoor geword het. Die aansoek om nuwe datums vir die normale hofrol volg op die minister se herroeping […]