Tesourie moet onwettige tenderinstruksies terugtrek, staatstenders mag voortgaan sonder BEE-voorvereistes
Die Nasionale Tesourie het onwettige instruksies aan staatsorgane deurgegee, in wat neerkom op ‘n berekende poging om die Konstitusionele Hof se onlangse verkrygingsuitspraak te systap. Die instruksies dreig ook om bykans alle staatstenders in die land ongegrond tot stilstand te laat knars en die wat wél toegeken word aan geregtelike hersiening bloot te stel. Sakeliga […]