Óf ‘n geldige grondwet, óf onteiening sonder vergoeding
Jy kan óf onteiening sonder vergoeding hê, óf ‘n geldige grondwet, maar nie albei nie. Daarom verwerp Sakeliga die voorgestelde wysigings aan die Grondwet in geheel.
Gasskrywer: Suid-Afrika: Is Ramaphosa besig om die ‘spel’ te verander? (opdateer) – ETM Macro Advisors
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, skryf: Beste lid van Sakeliga ‘n Ekonoom wie se ontledings ek noukeurig volg, is Russell Lamberti van ETM Macro Advisors. Sy jongste artikel, South Africa: Is Ramaphosa Changing the Game? (update), is ‘n terugblik op sy verwagtinge uit 2018 en ‘n oorsig oor ekonomiese probleme en geleenthede in […]