Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt

Begroting 2020 Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken. Funksiebesonderhede:  Datum:         27 Februarie 2020 Tyd:        […]


Sakeliga opponeer EFF in Grondwethof

Die sakeorganisasie, Sakeliga sal môre in die Grondwethof die regsraamwerk teen grondbesettings verdedig teen ‘n aansoek deur die EFF en mnr Julius Malema. Sakeliga sal argumenteer teen die applikante se poging om belangrike dele van die Wet op Oproerige Byeenkomste en die Wet op Betreding ongeldig te laat verklaar, wat hulle vrypas sal gee om hul volgelinge tot onwettige grondbesettings aan te […]