Staak onreëlmatige munisipale geldinvordering deur derde party (Ideal Prepaid)

IDEAL PREPAID-SAAK (NOORD-WES) Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak?   Hierdie is ‘n aansoek wat reeds aan die einde van 2019 gebring is en waar Sakeliga op ‘n dringende basis ‘n tussentydse bevel teen die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit bekom het (Deel A van die aansoek) om te keer dat laasgenoemde munsipale diensleweringfooie in die rekening […]