SAKELIGA SE REGSTRATEGIE

As organisasie sonder winsoogmerk identifiseer en dryf ons sake waarby sakelui en die publiek gedeelde belang het. Ons bied ‘n veilige kanaal vir sakelui om sonder openbare risiko litigasie te ondersteun.

Sakeliga se litigasie skep konstitusionele beginsels vir ’n florerende ekonomie.

Regsnavrae

Sakeliga poog om deeglike en duidelike inligting oor ons hofsake te verskaf (sien ons saakbladsye). Vir bykomende litigasievrae, voorstelle of ondersteuning, gebruik asseblief ons navraagvorm.

Help ons om optimaal jou regsnavraag te beantwoord