LUISTER: Appèlhof bevind nou met koste tabakverbod onwettig, ongrondwetlik
Die appèlhof het in die guns van groepe soos BATSA, SAAI, en ander geraakte partye teen die minister van samewerkende regering bevestig dat die verbod op tabakverkope onwettig en ongrondwetlik was.