Gauteng ‘township’-wetsontwerp skiet te kort – verskans sentralisering, korrupsie, en rassigheid
Skrywer: Martin van Staden Die Gauteng Township Economic Development Bill, 2020 word tans oorweeg deur die Gautengse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling. Die wetsontwerp se oënskynlike doel is om toestande te skep vir die ekonomiese ontwikkeling van township-areas in die provinsie. Tot ‘n sekere mate blyk dit of die provinsiale regering verstaan dat rompslomp soos lisensiëring […]