Woon by: “Hoe om sakesiklusse te ontleed”, met Russell Lamberti by CFA-vereniging

Russell CFA

Russell Lamberti, Hoofekonoom van Sakeliga, in samewerking met die CFA Vereniging Suid-Afrika doen eersdaags ‘n aanbieding oor hoe om sakesiklusse te ontleed. Die aanbieding is oop vir publieke bywoning.

Russell se sessie sal praktiese gereedskap bied vir die ontleding van sakesiklusse en die ontwikkeling van strategiese besigheids- en beleggingsimplikasies. Die aanbieding sal insluit hoe om publieke data te gebruik om vroeë waarskuwingstekens van ekonomiese resessies en herstel raak te sien en hoe om hierdie insigte te gebruik om die besigheids- en beleggingslandskap te navigeer.

Dit sal plaasvind op Woensdag 20 Oktober van 13:00 tot 14:00. Om vir die sessie te registreer, volg hierdie skakel: https://registrations.corpcam.com/cfa/registrationf.aspx?e=&pname=CFA20102021

Archives