Gesondheidsregulasies-hofsaak openbaar minagtende konsultasiebenadering 

Dit lyk asof die minister van gesondheid die konsultasieproses geminag het en advies van sy eie adviseurs geïgnoreer het, toe hy op 4 Mei die moniteringsregulasies ingevolge die Wet op Gesondheid gepromulgeer het. Hierdie en ander ernstige tekortkominge blyk uit rekords van die minister en sy departement se besluitneming, wat Sakeliga kragtens die hofreëls in […]

Sakeliga dringend hof toe oor gesondheidsregulasies

Sakeliga het gister hofstukke beteken aan die Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, President Cyril Ramaphosa en andere. Sakeliga vra die hof om die gesondheidsregulasies wat Minister Phaahla op 4 Mei 2022 oornag gepromulgeer het, onwettig en ongrondwetlik te verklaar en ter syde te stel. Sakeliga se aansoek verskil van bestaande litigasie en plaas verdere noodsaaklike […]

Sakeliga gereed vir litigasie oor gesondheidsregulasies

Sakeliga het vandag vir president Cyril Ramaphosa en die Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, in kennis gestel dat Sakeliga regstappe gaan neem om die gesondheidsregulasies wat verlede week gepubliseer is ter syde te laat stel, tensy die regulasies teen 18 Mei om 12:00 herroep word. In ’n brief wat Sakeliga se prokureurs vandag gestuur het, […]

Departement van Gesondheid se voorgestelde regulasies moet in geheel laat vaar word

Sakeliga het onlangs kommentaar gelewer op voorgestelde wysigings deur die Departement van Gesondheid aan die regulasies rakende die monitering en beheer van aanmeldbare mediese toestande. U kan ons volledige voorlegging (drie bladsye) hier lees: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2022/04/2022-04-21-Sakeliga-submission-on-National-Health-Act-Notifiable-Medical-Conditions-Regulations-1.pdf. Ons beskou die voorgestelde regulasies as skadelik vir openbare gesondheid, regtens ongegrond, en ekonomies en maatskaplik nadelig. Die regulasies is […]