Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lede van Sakeliga en belangstellendes word uitgenooi na ‘n internasionale sakeontbyt* met gasspreker Mark Reijneker, hoof van die Netherlands Foreign Investment Agency (NFIA) in Suid-Afrika. Die NFIA staan uitgesoekte maatskappye by om hul aktiwiteite en teenwoordigheid in Nederland te vestig en uit te brei. Tydens die ontbyt op 21 September 2022 sal deelnemers ‘n kort […]