Koffie en Kenmekaar

24 Maart 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Maart 2023.



Bekendstelling: Pretoria Sakekamer

16 Maart 2023
07:45 tot 10:30


Die Pretoria Sakekamer gaan Pretoria herbou en vestig tot ‘n wêreldklas sakesentrum. Ons gaan dit doen ondanks staatsverval en selfstandig van die politiek. Die kuur vir munisipale- en infrastruktuurverval is selfstandige sakelui. kaartjie verkope sluit 16:00 op 10 Maart.

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


Koffie en Kenmekaar

21 April 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 21 April 2023.


Koffie en Kenmekaar

24 Februarie 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Februarie 2023.



TLU SA Jongboerkomitee bied aan: Gholfdag

10 Februarie 2023

TLU SA Jongboerkomitee het dit goed gedink om ‘n gholfdag aan te bied by Silver Lakes Gholfbaan ten bate van TLU SA se Traumafonds wat aangewend word om juis die bogenoemde probleme te help verlig. Hierdie geleentheid beloof om een van die hoogtepunte op u kalender te wees.


Koffie en Kenmekaar

30 November 2022
08:00 tot 09:15


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op 30 November 2022. Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


Koffie en Kenmekaar

21 Oktober 2022
08:00 tot 09:15


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op 21 Oktober 2022. Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

19 Oktober 2022
07:30 tot 10:00


Lede en vriende van Sakeliga word genooi na ’n sakeontbyt oor “Die staat as historiese verskynsel,” met professor Luigi Marco Bassani. Prof. Bassani sal ’n praatjie oor die staat as historiese verskynsel lewer, gegrond op sy akademiese navorsing en publikasies.

Hierdie funksie word aangebied in Engels