Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

30 Maart 2023
12:00 – 12:45


Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken. Lede van Sakeliga word hartlik genooi na ’n eksklusiewe aanlyn ledeaanbieding.

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


2023 Lede-aanbieding

7 Maart 2023
12:00 tot 12:45


Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken – Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding


BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê

22 November 2022
12:00 tot 12:45


Platinum- en Premiumklub-lede van Sakeliga word hartlik genooi na ʼn eksklusiewe aanlyn-aanbieding. Tydens die aanbieding sal Sakeliga se uitvoerende bestuur die huidige stand van die ekonomie, die storms wat ondernemings in 2022 die hoof moes bied, en verwagte sakerisiko’s en vooruitsigte vir die toekoms bespreek.

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans en Engels