Eiendomsreguleerder sê doen BEE of sluit jou besigheid

Tienduisende eiendomsagente, eiendomsontwikkelaars, eiendomsadministrateurs, verhuurders, direkte eiendomsverkopers, afslaers, eiendomsadverteerders en ander “eiendomspraktisyns” is aangesê om BEE te doen of op te hou sake doen. Op 13 Maart 2024 het die Eiendomspraktisyns Regulerende Owerheid (PPRA) aangekondig dat hy beplan om te weier om Getrouheidsfondssertifikate uit te reik of te hernu aan besighede met minder as 40 […]


Luister aanlyn: Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE

Listen to “Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE” on Spreaker. Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder die loep. Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere word die definisie van ‘n eiendomspraktisyn uitgebrei. Op die oog af gaan […]