Waarom hierdie hofsaak?
Die Financial Sector Transformation Council wil ‘n bepaling in die Finansiële Sektorkode afdwing ingevolge waarvan maatskappy wat nie aan BEE voldoen nie, op ‘n publieke swartlys geplaas kan word. Sakeliga berei ‘n hofaansoek voor vir ‘n
verklarende bevel dat die tersaaklike paragraaf van die Kode onregmatig is en dat die betrokke paragraaf tersyde gestel moet word.
Saakbesonderhede
Status van saak: Hofstukke voorberei
Saak begin: –
Hof waarin saak aangevoer word: Hooggeregshof: Pretoria
Volgende hofdatum:
Saak moet nog geliasseer word.
VOLG GEBEURE IN HIERDIE SAAK
4 Maart 2022 | Hofstukke word gefinaliseer. |
9 Desember 2021 | Sakeliga se regspan stel hofstukke op vir die saak. |
22 Junie 2021 | Sakeliga ontvang ‘n regsmening oor die aangeleentheid, en ontmoet met rolspelers in die industrie om ‘n behoefte-bepaling te doen i.v.m. die regshulp wat gevra moet word. |
HOFSTUKKE
Hofstukke nog nie geliasseer.
Title |
---|
Augustus 10, 2022
Geen Opmerkings
Augustus 4, 2022
Geen Opmerkings
[LUISTER] Meer as passiewe ontvangers van beleid? Ons kyk na openbare deelname aan beleidskwessies
Lees meer »
Augustus 1, 2022
Geen Opmerkings
Sakeliga gekant teen nuwe stroomop petroleumwetsontwerp: bykomende energiesektorregulering is nadelig
Lees meer »
Julie 29, 2022
Geen Opmerkings