LUISTER: Pretoria FM [Sake 20/20] Kommentaar op voorstel om Rambestuurswet te wysig

Martin van Staden gesels met James Kemp op Sake 20/20 oor Sakeliga se insette tot ‘n wysigingswetsontwerp op die Rampbestuurswet.