Aktiewe Hofsake

PPPFA-hofsaak

DOEL VAN HIERDIE SAAK Om die verskerping van BEE-regulasies binne die PPPFA vir staatskontrakte (tenders) ongeldig te laat verklaar en om aktief die regering teen te staan met sulke verskerpings van BEE op ander fronte. Sakeliga se belang in hierdie kwessie is daarin gesetel dat daar nog geen behoorlike teenstand gebied is teen BEE-wetgewing en/of […]
Lees meer